Wednesday, February 28, 2007

Welkom by Rujatech

Goeie dag en welkom by Rujatech, 'n Web 2.0 inligtingbestuur maatskappy, wat enige belangstellende persone, in 'n persoonlike, besigheids of groepsverband, van raad sal voorsien.

Die groot vraag is natuurlik, wat is WEB 2.0?

Web 2.0 word beskou as die volgende groot rewolusie in die Internet-wereld. Meeste van ons het die .com-rewolusie van die negentigs gemis, maar dit is nou 'n goeie geleentheid om in te skakel by 'n nuwe geslag van web-gebaseerde dienste. Lees meer oor die definisie van Web 2.0 by
Wikipedia.

Al ooit gehoor van die volgende begrippe, dienste of stelsels?

OpenSource
* Linux
* OpenOffice
* Firefox

Blogging
* blogger.com
* wordpress.org
* typedpad.com

Sosiale netwerke
* linkedin.com
* myspace.com

Podcasting
Dit is 'n web-diens waardeur audio- en video-snitte aan gebruikers (intekenare) gestuur word.

Meer oor die onderwerp by wikipedia


Internet (aanlyn) gemeenskapsdienste
* digg.com
* wikipedia.org

* moodle.org
* flickr.com

* YouTube.com
* skype.com
* ebay.com
* paypal.com

Dinamiese web-inhoud
* Ajax.com
* Apache
* MySql
* PHP
* RSS of Atom

Die heel interessanste aspek van hierdie Web 2.0-beweging is dat al hierdie sagteware (programme) is vrylik beskikbaar en grotendeels gratis.

Die groot vraag by WiiFm (what's in it for me?) is: Wat kan ek, of my besigheid of my gemeenskap of my organisasie hiermee maak?

* Die eerste element is om 'n web-teenwoordigheid te skep
* Tweedens om inligting te deel
* Derdens om Web 2.0 te benut vir bemarking, bewusmakingsveldtogte
* Vierdens om 'n winsgewende en aktiewe web-besigheid te bedryf, met ebay en paypal.

Die moontlikhede is eindeloos.

U is welkom om met my te gesels of om e-pos aan my te stuur by rujatech@gmail.com

Geskenke te kies en te keur

Click Here Now!